"EXTREME WEALTH CREATOR"



Die Extreme Wealth Creator is iets wat vir baie mense te goed klink om waar te wees, maar dit is hierdie "buite die box stelsel" waarin ons spesialiseer!


Ons glo daarin dat mense gehelp moet word!


Hierdie is ‘n baie belangrike feit wat elke mens moet weet. Extreme Business doen nooit besigheid met die voorbehou van hoeveel geld ons kan maak nie. Ons eerste oorweging om besigheid te doen, is “wat ons vir die klient kan doen en beteken?”


Ons besit die Extreme Wealth Creator en kan baie besigheids transaksies beter maak en baie privaat kliente se finansiële sake verbeter. Dit plaas ons in ‘n baie beter klas as die gewone besigheids man.

Hier is ‘n paar dinge wat u moet weet en onthou.

1Ons doen NIE beleggings NIE!!!

Daarom ontvang u ook nooit rente nie, maar ons help jou om in te koop in ‘n “koop en verkoop” transaksies waarin u ‘n inkomste kan genereer

2"Invitation Only!"

Ons werk slegs op uitnodiging

3"Face 2 Face"

Ons werk slegs met mense wat ons persoonlik ontmoet het

4Greed

Jy mag nooit “greedy” raak nie, want ons doen nie “greedy” nie

5Keuses

Ons sê nooit vir jou as klient wat jy moet doen nie, ons maak voorstelle, en verskaf jou met feitelike inligting - die keuse bly joune!!

6Termyn

Jy kan slegs vir een jaar op ‘n slag met ons besigheid doen, maar elke jaar kan jy dit hernu