OPLEIDING



Extreme Business Solutions doen opleiding in verskillende velde.

1Alle maatskappy opleidings

1.1 In hierdie geval kan ‘n maatskappy ons huur om aan hul personeel opleiding te gee in enige vakgebied

1.2 Sowel as orientasie opleiding vir nuwe aanstellings

2Opleiding met business rescues en met die opstel van nuwe besighede

2.1 Dit is een vd grootste probleme in maatskappye, dat mense onopgelei is

2.2 Ons lei die personeel sowel as die bestuur/eienaars op

3Opleiding ivm Eiendomme

3.1 Hierdie opleiding is ivm die koop van eiendomme

3.2 Asook die bestuur van jou eiendoms verbande

3.3 En ook ivm eiendoms ontwikkelings

4Motivering en spanbou.
Dit spreek vanself! Almal ken tog motivering en spanbou. Kom, laat Extreme julle motiveer!
5Lewensafrigting / Life Coaching
Ons het ook ons eie lewens afrigting (Life Coaching) en besigheidsafrigting (Business Coaching) kursusse ontwikkel. Die Extreme Life / Business Coaching is van die hoogste standaard, en sal jou lewe verander en omdop tot die maksimum! Jy kan 'n volwaardige Lewens- en Besigheidsafrigter word deur Extreme.